Ediacarium

Eon Era Periode Ouderdom  mj.
Fanerosoïkum Paleosoïkum Kambrium later
Proterosoïkum Neo- Ediacarium 635 - 541
Kriogenium 720 - 635
Tonium 1000 - 720
Meso- Stenium 1200 - 1000
Ektasium 1400 - 1200
Kalimnium 1600 - 1400
Paleo- Staterium 1800 - 1600
Orosirium 2050 - 1800
Riasium 2300 - 2050
Siderium 2500 - 2300
Argeïkum Neoargeïkum vroeër
Indeling van die Proterosoïkum volgens die ICS.[1]

Die Ediacarium is die laaste periode van die Proterosoïese Eon. Dit het van ongeveer 635 tot 541 miljoen jaar gelede geduur. Hierdie periode word ook die Vendium genoem.[2]

  1. Gradstein et al 2012
  2. "BBC Nature" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Julie 2018. Besoek op 6 Junie 2017.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search